Oor ons

doel

Die PVATN is in 2000 gestig met die doel om Afrikaans as vak aan Namibiese skole te bevorder. Sedertdien is hierdie doel hoofsaaklik nagestreef deur die hou van ’n jaarlikse nasionale kongres vroeg in Maart. Die kongres word gewoonlik deur tussen 200 en 250 Afrikaansonderwysers van alle onderrigfases en van dwarsoor Namibië bygewoon. Indiensopleiding- en ander sessies word deur plaaslike sowel as internasionale kundiges in ’n verskeidenheid betrokke velde aangebied.

Laai die PVATN-grondwet hier af.

bestuur

2019-2021 (tans waarnemend)

  • Me. Riana Alberts (Windhoek Afrikaanse Privaatskool) (bedank 2020)
  • Me. Vengeline April (SS Rocky Crest) (bedank 2020)
  • Prof. Herman Beyer (Unam) (President)
  • Me. Dressa Blaauw (PS Gammams)
  • Mnr. Marco Coetzee (PS St. George’s)
  • Mev. Mardaleen Derks (Gobabis Gimnasium)
  • Mnr. Gerdus Feris (SS Centaurus) (Vise-president)
  • Me. Maudy Groenewald (Ministerie van Onderwys, Kuns en Kultuur, Windhoek)
  • Me. Jessica Jansen (Unam)
  • Me. Angelique Jansen (SS Jan Möhr)
  • Mnr. Ingo Steidler (SS Centaurus) (bedank 2020)
  • Me. Lynélle van der Colf (Windhoek Afrikaanse Privaatskool)
  • Mev. Helena Vilonel (NIED)
  • Dr. Nicoline Woest (WHS)

2017-2019

Prof. Herman Beyer (Unam) (President)
Mnr. Gerdus Feris (SS Centaurus) (Vise-president)
Mev. Helena Vilonel (NIED) (Tesourier)
Mev. Ivy Heyman-van Wyk (Unam) (Registrateur)
Me. Vengeline April (SS Rocky Crest)
Mnr. Marco Coetzee (PS St. George’s)
Mev. Mardaleen Derks (Gobabis Gimnasium)
Mev. Ansie Venter (Windhoek Gimnasium)