Windhoek, 2 en 3 Maart 2023
Koste per persoon: N$1350,00 (middagete op 2 Maart ingesluit)
Laai hier die volgende dokumente af:
- Kongresaankondiging
- Uitnodiging aan hoofde en vakadviseurs
- Instruksies hoe om op Webtickets Namibia vir die kongres te registreer
LET WEL: Registrasie vir Kongres 2023 vind uitlsuitlik aanlyn plaas en word deur Webtickets Namibia behartig. Kontak asseblief Webtickets vir enige navrae oor registrasie.
REGISTRASIE SLUIT OP 27 Februarie 2023 OM 12:00.
Ongelukkig is geen laat registrasie moontlik nie.
Registreer dus betyds by