Windhoek, 7 en 8 Maart 2019
Sessies en uitdeelstukke
Klik op die sessies met skakels hier onder om die uitdeelstukke en/of PowerPoint-aanbiedings wat vir daardie sessies beskikbaar is, af te laai.
Graad 1-3
- Evaluering: voorbereide en onvoorbereide lees (Heidi Labuschagne)
- Kreatiewe skryfwerk (Susan Alexander)
- Disleksie: Hoe identifiseer ek dit en verleen hulp? (Magda Swanepoel)
- Leesagterstand: praktiese sessie (Marèth van Schalkwyk)
- Audiblox-demonstrasie (Louise Balt)
Graad 4-7 (T1 & T2)
- Identifisering van leesprobleme en remediëring (Marieta Marais)
- Humor in die klaskamer (Nandi Lessing-Venter)
- Leesmotivering onder pre-adolessente laerskoolleerders in Namibië (Emma Kirchner)
- Die sleutel tot suksesvolle leesbegriponderrig (Betsie Klopper)
- Poësie: sillabusuiteensetting (Petro Muller)
- Poësie (Johan Anker)
sekondêre fases
- Begeleide skryfwerk (gr. 8 & 9) (Cornel Symington)
- Nuwe kurrikulum: Keuse en verwerking van tekste (gr. 8-11) (Ronél Gouws)
- Storie-apps vir die klaskamer en Afrikaans Plus – die impak van die nuwe AWS op onderrig (gr. 8-11) (Nandi Lessing-Venter)
- Die sleutel tot suksesvolle leesbegriponderrig (gr. 8-11) (Betsie Klopper)
- Interdissiplinêre lees (gr. 8-11) (Johan Anker)
- Onderrig van die nuwe kurrikulum (gr. 8-11) (Ronél Gouws)
- Nuwe kurrikulum: Praat (gr. 10 & 11) (Gerdus Feris en Helena Vilonel)
- Paneelbespreking en eksamenterugvoering: T1 (Madeleine Viljoen, Leona Compion en Nicoline Woest)