Kongres 2022

Windhoek, 3 en 4 Maart 2022

Programme
Uitdeelstukke vooraf

Hier onder is die beskikbare uitdeelstukke vooraf. Hierdie uitdeelstukke sal nie by die kongres beskikbaar wees nie. Laai hulle asseblief af, druk hulle uit en bring hulle saam. Jy kan hulle ook tydens die kongres aanlyn raadpleeg. Uitdeelstukke wat nie hier afgelaai kan word nie, sal in harde kopie beskikbaar gestel word. Die volgende sessies het uitdeelstukke vooraf:

Wat kongresgangers moet saambring
  • Jou Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS)
  • Jou toestel waarmee jy aanlyn werk (skootrekenaar, slimfoon, tablet, ens.)
  • Geld, as jy dalk boeke en ander materiaal by die uitstallers wil aanskaf.