Windhoek, 5 en 6 Maart 2020
MATERIAAL: Addisionele materiaal wat aanbieders tydens die kongres gebruik het en wat hulle aan ons beskikbaar gestel het, soos PowerPoint-aanbiedings, sal teen 18 Maart 2020 hier beskikbaar wees.
Temas/sessies
Graad 1-3
- Heelbreinonderrig met musiek – Elmarie Saayman
- Hoe om woordsoorte interessant aan te bied – Heidie Labuschagne
- Kweek skole met karakter – Nantie van Aswegen
- Interaktiewe leer deur middel van heelbreinonderrig – Zelda van Wyk
- Mind Moves – Rika Grové
- Lees is pret: Oplossings vir leesprobleme – Mart Meij
- Lees met begrip vir eerste taal en tweede taal – Heidie Labuschagne
- Kreatiewe skryfwerk met mimiek – Mareth van Schalkwyk
- Temagebaseerde onderrig vir tweede taal – Marietjie Burger
Graad 4-7
- Intensiewe werkswinkel: Geïntegreerde onderrig – Ivy Heyman-van Wyk
- Stimulasie deur lees – Elana Bredell
- Woordeboekaanbieding – Elana Bredell
- Musiek in die klaskamer – Henriëtte van Wyk
- Hoe kry ek my leeslui leerders aan die lees en hoe pak ek opstelle aan? – Fanie Viljoen
- Gespreksforum
- Riglyne vir werksverdeling – Dressa Blaauw
Graad 8 en 9
- Intensiewe werkswinkel: Geïntegreerde onderrig (T1 & T2) – Ivy Heyman-van Wyk
- Riglyne vir werksverdeling – Margaret Schreiber
- Gedigte (Eerste Taal) – Nicoline Woest
- Gedigte (Tweede Taal) – Nicoline Woest
- Om ‘n kierie te keer (Eerste Taal) – Santie Kruger
- Lien se lankstaanskoene (Eerste Taal) – Santie Kruger
- Woordeboekaanbieding (Eerste en Tweede Taal) – Elana Bredell
- Musiek in die klaskamer (Eerste en Tweede Taal) – Henriëtte van Wyk
- Hoe kry ek my leeslui leerders aan die lees en hoe pak ek opstelle aan? – Fanie Viljoen
Graad 10, 11 en 12
- Eerste Taal: Onderrig, opstel en nasien van die opsomming – Leona Compion
- Eerste Taal: Die onderrig van korter stukke vir Vraestel 1 (O) – Leona Compion
- Eerste Taal: Eksamenterugvoering en gesprek: Vraestel 2 (O) – Saartjie Burger
- Eerste Taal: Eksamenterugvoering en gesprek: Vraestel 2 (H) – Vera Herlé
- Eksamenterugvoering: Vraestel 1 (H) – Mardaleen Derks
- Eerste Taal: Gesprek: Nuwe kurrikulum: Graad 10 & 11, AS – Helena Vilonel
- Eerste Taal: Gesprek: Letterkunde-aanbieding, Graad 10 & 11, en dinge wat werk
- Tweede Taal: Vraestel 1 en 2 – Ronél Gouws
- Tweede Taal: Praktiese opleiding: Vraestel 3 – Helena Vilonel
- Eerste en Tweede Taal: Stimulasie deur lees – Elana Bredell
- Eerste en Tweede Taal: Sinne, sinstruktuur en sinstipes – Herman Beyer
- Hoe kry ek my leeslui leerders aan die lees en hoe pak ek opstelle aan? – Fanie Viljoen