Behoefteopname: Meestersgraad in Taalonderwys

U word uitgenooi om deel te neem aan ‘n behoefteopname van die Universiteit van Namibië oor die moontlike implementering van ‘n meestersgraadprogram in taalonderwys. Die opname word met behulp van ‘n aanlyn vraelys uitgevoer.

Klik hier om na die aanlyn vraelys herlei te word.